Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776351732 | Published: February 1, 2022 | Paperback

Meer as net 'n nag

Meer as net 'n nag

Author:Dina Botha
Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Sy's nie die tipe om te wag nie ...
Ná Sureya haar loopbaan as plusgrootte model prysgegee het om haar eie reisagentskap te begin, wys sy vir haar verloofde ook sommer die deur. Die man se oog gly te maklik en sy sien nie kans vir 'n huwelik vol verwyt
nie. Nou begelei sy 'n groep ouer dames op 'n seereis aan boord die legendariese skip, Botanical, onder leiding van die bekwame en begeerlike kaptein, Chris Chandris. Dié aantreklike Griek laat knieë lam oral waar hy gaan,
maar hoe is dit dan dat hy so gereeld oor Sureya se pad kom? Is die kaptein net 'n kansvatter, of skuil daar iets meer agter sy belofte dat hy haar eendag gaan soen? Sureya is lankal nie meer die tipe om te wag vir eendag nie.

Author Dina Botha

View full details