Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776351770 | Published: February 1, 2022 | Paperback

Soeter as tjoklits

Soeter as tjoklits

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Kan sy meer verwag van liefde en die lewe?
Cecile se ma het altyd gewaarsku teen haar avontuurlustigheid, maar sy gaan beslis nie hierdie vreemdeling soen bloot omdat hy vra nie. Bygesê, die ongeluk was tegnies haar skuld, maar steeds, 'n dame het haar perke.
Nou verwag Blackie van haar om hom op sy plaas te kom rondkarwei terwyl sy been herstel. Haar aanstaande, Berno, keur dit glad nie goed nie, maar haar pligsbesef laat haar instem. Sy kan in elk geval doen met ʼn bietjie tyd om haar kop skoon te kry oor Berno en hulle huwelik. Maar sal ses weke op Oorgenoeg saam met hierdie moeilike man die avontuurlus in haar blus? Wil sy steeds terugkeer na Berno en die toekoms wat daar wag?

Soeter as tjoklits is die derde boek in die Soeter-reeks, en volg op Soeter as kondensmelk en Soeter as fudge. Lizelle spesialiseer in plaasromanses - 'n baie gewilde subgenre van Romanza.

View full details