Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776351954 | Published: March 3, 2022 | Paperback

Nommerpasdeksel

Nommerpasdeksel

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die man langsaan wil by haar intrek ...
June verkoop droomhuise aan jong families, maar sy weet self geluk kan nie tussen vier mure vasgevang word nie. Sy sukkel sedert haar man se dood om vir haar en haar tienerdogter, Keira, ʼn tuiste te skep en het haar eie geluk opsy geskuif. Totdat sy vir sexy Scott Hunter, die bekende televisieaanbieder, in ʼn kroeg ontmoet. Sy reisprogram is nie verniet so ʼn sukses nie. Daai hartlikheid en sjarme voor die kamera is nie aangeplak nie. Om nie van sy oorredingsvermoë te praat nie. Voor sy kan keer, trek sy na die perfekte huis vir haar en Keira én die verleidelike Scott is haar buurman ...

Cecilia Nortjé is bekend vir die diepte in haar romanses en die eg menslike verhoudings tussen die karakters. Nommerpasdeksel se karakters en hul stories sal die leser lank bybly. Haar karakters is ook dikwels ouer as die
normale held en heldin.

View full details