Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776351992 | Published: January 5, 2022 | Paperback

Paradiso

Paradiso

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Liefde op ’n eiland ... Wat kan verkeerd gaan? Anneke Jordaan word Paradiso toe gestuur om ’n hotel te koop. Om op ’n kelner in die hotel verlief te raak was nie deel van haar opdrag nie. Maar Nick, die aantreklike Griek, help haar telkens uit die moeilikheid; hy is ’n heerlike maat, en hy soen verskriklik lekker. Herman Jordaan het egter reeds ’n ander man vir sy dogter uitgesoek en hy doen sy bes om die verhouding te verongeluk. Daarin word hy bygestaan deur Ferdinand, die skoonseun van sy keuse. Hulle krap Anneke se liefdeslewe heeltemal deurmekaar, en die man wat sy liefgekry het verander skielik in ’n koue, afsydige vreemdeling. 'n Moderne romanse wat in Griekeland afspeel. Van die temas wat aangespreek word, is feminisme en klassisme.

Author Elize Davies

View full details