Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776352012 | Published: March 29, 2022 | Paperback

Boerefeetjie

Boerefeetjie

Regular price R 110
Regular price Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Kry jy 'n tweede kans met jou eerste liefde?

Nina is 'n fyn stadsmeisie wat boerin moet kom speel op haar ouers se plaas. Sy het ietwat aangepas op Kouefontein, maar iets waaraan sy nooit, ooit gewoond gaan raak nie, is om vir Jaco Louw elke dag te sien. Haar jeugliefde. Nuwe buurman. Clooney se dubbelganger. Sy het vir Jaco tien jaar laas gesien toe die mooie Willemien vir Nina allerhande stories oor hom vertel het. Daardie dag het sy haar hart gesluit, maar nou bly hy
feitlik óp haar werf en sy moet keer dat sy glimlag weer die sleutel tot haar geluk word ...

Boerefeetjie is 'n moderne plaasromanse. Die karakters is goed ontwikkel en die manuskrip is deurspek met humor.

View full details