Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776352210 | Published: June 3, 2022 | Paperback

Bagasie van die hart

Bagasie van die hart

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Liefde kan die onmoontlike oorkom.
Toe Teda die aantreklike Engelsman Will Thaning met sy sexy aksent ontmoet, laat hy haar hart dadelik vinniger klop. Ongelukkig is dinge heelwat meer gekompliseerd as wat dit lyk en kom albei van hulle met bagasie. Net soos Teda, het Will 'n hartseer verlede wat altyd onlosmaaklik deel van hulle gaan wees. Daar is ook 'n tienerseun wie se gevoelens en leefwêreld hulle in ag moet neem. Saam met Will ontdek Teda nuwe plekke en droom sy oor nuwe moontlikhede. Maar het Will ná al hierdie jare enigsins 'n vrou in sy lewe nodig? Is hulle dalk op twee heeltemal verskillende plekke in hulle lewens met doelwitte wat nié versoenbaar is nie?

Hierdie verhaal kyk na liefde en familie, die soort wat jy kies en die soort wat vir jou gekies word.

View full details