Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776352418 | Published: June 3, 2022 | Paperback

Vry om lief te hê

Vry om lief te hê

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Is liefde genoeg om werklik te kan vergewe?
Lara bevind haar in 'n penarie toe Thailand se grense skielik weens die pandemie sluit. Nie net sit sy gestrand in 'n vreemde land na haar vakansie nie, haar finansies is ook in 'n beroerde toestand en sy moet dringend 'n uitkoms vind om te oorleef. Teagan ontmoet vir Lara wanneer sy as vrywilliger in die oerwoud noord van Chiang Mai gaan werk. Hy ontferm hom oor haar, maar alles is nie soos dit op die oog af lyk nie. Wanneer Lara die waarheid oor Teagen uitvind, stort haar wêreld in duie. Sy het dan juis so gesukkel om hom te vertrou. Is liefde genoeg of is die prys vir vergifnis te hoog?

Die verhaal speel af in die oerwoude van Thailand met pragtige natuurskoon. Die agtergrond van die verhaal is tydens die pandemie en gee 'n werklike voorbeeld van die effek daarvan op reisigers.

Author Alma Carstens

View full details