Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776352432 | Published: July 1, 2022 | Paperback

Lulu en die liefdeghoeroe

Lulu en die liefdeghoeroe

Author:Ida Bester
Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Liefde is altyd die moeite werd om voor te veg
Ná 'n verhoudingsdroogte van twee jaar, raadpleeg arbeidsterapeut Lulu du Randt 'n man wat hom uitgee vir 'n verhoudingsraadgewer. Onbewustelik skop sy Kobus Botha, alias Romeo Montague, se voete heeltemal onder hom uit met hul eerste ontmoeting. Hy trap tydens die sessie só klei dat Lulu eerder op die rak sal bly sit as in sy kamtige spreekkamer. Dit neem nie lank nie voordat sy besef dat die einste Kobus baie beter vaar in die liefde se praktiese sy as met die teorie. Kobus se vriende maak die lewe ook nie vir hom makliker wanneer dit kom by sy verhouding met Lulu nie. Sy word Kobus se grootste uitdaging en hy werp alles in die stryd tot geluk. Maar is dit genoeg om Lulu se hart te wen?

Author Ida Bester

View full details