Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776352531 | Published: October 27, 2022 | Paperback

Lieflik vloei die Nyl

Lieflik vloei die Nyl

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Kan liefde die intriges van die Nyl oorleef?
Misdaadskrywer, Senta Burger, se jongste roman verkoop goed. Sy besluit om 'n blaaskans te neem en op 'n reis te gaan op die Nylrivier in Egipte. Saam met 'n klein eksklusiewe toergroep van tien mense ontmoet sy die Durand-broers, Paul en Robert. Van die staanspoor af is sy aangetrokke tot die onweerstaanbare, enigmatiese Robert, maar hul albei het egter gebroke huwelike en is versigtig vir nuwe verhoudings. Gedurende die toer is daar talle drama en lewensgevaarlike situasies wat hul saam beleef. Deur alles bewys Robert dat hy 'n uitsonderlike man is en verloor Senta haar hart op hom. Stadig ontluik die liefde tussen hulle, maar kan 'n nuwe verhouding al die intriges van die Nyl oorleef?

View full details