Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776352852 | Published: November 30, 2022 | Paperback

Locum op ski's

Locum op ski's

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Tienerliefde kan vir altyd wees.
Dat Yentl Beylstra as tweejarige 'n tante geword het was destyds voorbladnuus in die kontreikoerant. Met 'n volksvreemde naam soos hare, is sy as graadagt leerling in 'n nuwe skool deur die hoofseun, Wicus Willers, van 'n klomp koggelende matrieks gered. Hy sorg vir die bynaam Gentle-Yentl, minwetende dat hy die oorsaak was vir haar eerste, en mees geheime drome, oor die liefde. Jare later, na 'n mislukte verlowing, oorreed haar neef, Bertus, haar om as locum vir hom in 'n tandartspraktyk in Engeland in te staan. Daar ontmoet sy in vreemde omstandighede Bertus se huismaat, Wicus - die einste hoofseun van haar tienerliefde. Sy ontdek dat haar gevoelens net latent gewag het om soos sjampanje weer na die oppervlak te borrel. Tussen die eeue-oue geboue ontdek sy uiteindelik die oerwete van dit wat tussen 'n man en vrou gebeur wanneer twee siele vervleg.

Author Rina Cilliers

View full details