Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776352951 | Published: January 5, 2022 | Paperback

Cowboy Koekemoer omnibus 5-in-1

Cowboy Koekemoer omnibus 5-in-1

Illustrator:Alistair Ackermann
Regular price R 260
Regular price R 0 Sale price R 260
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty, is terug!
Met 'n 5-in-1 aflewering van die reeks is hulle gereed om die dag te red. Al moet hulle die dag red terwyl hulle met vakansie is. Daar is vier voorheen vrygestelde titels in hierdie versameling, asook 'n splinternuwe storie.
Titels wat ingesluit is in die omnibus:
Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo;
Cowboy Koekemoer en die seerower van Watsenaam;
Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die petrolpadda;
Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die soutwatergogga;
en die nuwe titel Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die Skobbejakkals.

Hierdie reeks is ideaal vir beginner lesers; dit moedig ook teesinnige lesers aan om te lees deur 'n prettige storie met kleurvolle illustrasies te kombineer.

Author Henry Ferriera

Illustrator Alistair Ackermann

View full details