1
/
of
1
ISBN: 9781776353187 | Published: February 1, 2022 | Paperback
Kattemaai 1: Die bure se nuwe dogter
Kattemaai 1: Die bure se nuwe dogter
Author:Betsie Vos
Author:ZZZ
Illustrator:Shayna Olivier
Regular price
R 49
Regular price
R 160
Sale price
R 49
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Die bure het 'n nuwe dogter. Waar kom sy vandaan, en hoekom lyk sy so baie na Annabel, die kat wat weggeraak het? Boonop is hierdie buurmeisie se naam óók Annabel ... Mila besluit om ondersoek in te stel. Maar haar boetie Jannus spring haar voor en steel Annabel se mens-word-middel. Hy voer dit vir sy aaklige troeteldier, Rottes, net om te kyk wat gebeur. Katastrofe!
Die Kattemaai-reeks is ideaal vir jong lesers wat hou van fantasie en avonture.
Share
