1
/
of
1
ISBN: 9781776353200 | Published: February 1, 2022 | Paperback
Kattemaai 2: Annabel gaan skool toe
Kattemaai 2: Annabel gaan skool toe
Author:Betsie Vos
Author:ZZZ
Illustrator:Shayna Olivier
Regular price
R 49
Regular price
R 160
Sale price
R 49
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Mila se nuwe maat moet skool toe gaan. Maar sal sy weet hoe om haar soos 'n regte dogtertjie te gedra? Juffrou Kadawer jaag Annabel sommer dadelik uit die klas oor haar vreemde kat-maniere. Maar waar kom hierdie nuwe juffrou vandaan, en hoekom is sy op Rottes se spoor? Die toorpolisie keer die maats vas, en dan laat val Jannus 'n vuurhoutjie op die verkeerde plek ...
Die Kattemaai-reeks is ideaal vir jong lesers wat hou van fantasie en avonture.
Share
