Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776353286 | Published: March 4, 2022 | Paperback

Professor Fungus Omnibus 3

Professor Fungus Omnibus 3

Illustrator:Johann Strauss
Regular price R 270
Regular price R 0 Sale price R 270
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

By Einstein se snor! Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium en keer die De Vries-tweeling om hulle bose plannetjies uit te voer, help om Jenny te genees wanneer sy per ongeluk ’n formule drink wat haar pers maak en veroorsaak dat sy ’n stert groei, veg teen ’n onsigbare vyand, vang al die klone van Professor Fungus se konyn, … en lyk dadelik jonger met die nuwe plooiroom wat Professor Fungus vervaardig het! Vyf fantastiese Professor Fungus-stories in een boek - insluitend ’n splinternuwe storie! 1. Professor Fungus en die sneeumasjien 2. Professor Fungus en die monsterformule 3. Professor Fungus en die onsigbare skurk 4. Professor Fungus en die gekloonde konyn 5. Professor Fungus en die nare newe-effek - eksklusief uitgegee in hierdie omnibus

Author Jaco Jacobs

Illustrator Johann Strauss

View full details