1
/
of
1
ISBN: 9781776353460 | Published: March 29, 2022 | Paperback
My hart is oppi plaas-gesegde & idioom-inkleurboek
My hart is oppi plaas-gesegde & idioom-inkleurboek
Author:Wendy Maartens
Illustrator:Linki Brand
Regular price
R 150
Regular price
Sale price
R 150
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Maak die potlode skerp. Skiet daai doppies van die merkpenne af.
Lê op 'n baal, sit agterstevoor op 'n trekker, klim op na die solder in die skuur, of gooi 'n kombersie oop onder 'n boom. Die tyd het aangebreek. Kom ons kleur in!
Hierdie vrolike inkleurboek bevat 22 eg-Afrikaanse gesegdes en idiome, elk met interessante feite oor plaasdiere en volg op die gewilde Rooimiere-in-diebroek idioom-inkleurboek.
Author Wendy Maartens
Illustrator Linki Brand
Share
