Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776353576 | Published: March 29, 2022 | Paperback

Sal 'n skilpad op jou piepie?

Sal 'n skilpad op jou piepie?

Illustrator:Zinelda McDonald
Regular price R 120
Regular price R 0 Sale price R 120
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

EEUW! JIG!
SIES! BLEG!
Dis WALGLIK - maar dis WAAR! WEES GEWAARSKU - hierdie boek is propvol feite wat jou kan NAAR MAAK en laat GRIL!
Wat is 'n snotblom? Hoe groot was 'n T-rex se poef? Eet party mense regtig paddaboudjies - en hoe smaak dit? Wat is hiënabotter? Watter dier se piepie ruik soos warm springmielies?
Word gril-gril slim en ontdek die grieselige kant van die natuur met hierdie prettige boek wat jong feitevrate sal laat ril van lekkerkry!

Hierdie boek volg op die gewilde Kan 'n walvis winde los? En ander gruwelike en grillerige vrae oor diere, wat in Augustus 2020 gepubliseer is.

Author Jaco Jacobs

Illustrator Zinelda McDonald

View full details