Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776353651 | Published: April 28, 2022 | Paperback

Die bok wat sy spring verloor het

Die bok wat sy spring verloor het

Regular price R 190
Regular price R 0 Sale price R 190
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Wat is 'n springbok sonder sy spring? Net 'n … bok?
Wanneer arme Springbok sy spring verloor, moet sy vriende hom help om dit weer op te spoor - met skreeusnaakse gevolge. 'n Humoristiese en treffende storie oor dit wat jou spesiaal maak, en die krag van vriendskap.
Pragtige illustrasies deur Gwendolene van der Merwe dra by tot die vertel van die storie en sluit ook details in wat nie in die teks sigbaar is nie. Hierdie is 'n eg Suid-Afrikaanse storie, soos weerspieël in die titel en dierekarakters.

View full details