ISBN: 9781776353699 | Published: May 7, 2022 | Paperback
Engela Goedhart 3 Superster
Engela Goedhart 3 Superster
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Dit mag dalk lyk of daar nie botter in Engela Goedhart se mond kan smelt nie, maar sy is beslis nie die soetste engeltjie nie! Lees in hierdie reeks van drie boeke oor al Engela se lawwe streke en hoe sy gereeld in die moeilikheid beland - al bedoel sy dit nie!
(1) Engela Goedhart
(2) Koninginby
(3) Superster
Engela staan uit wanneer sy 'n nuwe vaardigheid aanleer vir die skool se talentkompetisie; sy verdwaal op 'n natuuruitstappie en sy speel saam met 'n groep seuns op die sokkerveld!
Hierdie boeke is perfek vir beginnerlesers - dit bevat lag-uit-jou-maag-uit-humor en prettige illustrasies. Elke boek in die reeks bevat drie stories - jy kry dus waarde vir geld en is gewaarborg vir ure se leespret!
Author Alan MacDonald
Illustrator David Roberts
Share
