ISBN: 9781776353767 | Published: May 7, 2022 | Paperback
Vrydag is ek verlief
Vrydag is ek verlief
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Ella Olivia is 'n kranige lysiemaker wat haar hele lewe fyn probeer beplan, want sy glo alle slegte dinge gebeur op Vrydae. Na 'n belaglike insident waarin sy 'n meme geword het (natuurlik op 'n Vrydag), is haar laaste minuut aanvaarding by Kovsies om medies te studeer 'n nuwe begin vir haar. Maar na nóg 'n belaglike verwarring, bevind sy haarself in die laaste situasie waarin sy wil wees: die kollig. Sy moet Con Trubleau, gewilde kitaarspeler en hoofsanger van die boyband Vuurvreter, se fake meisie wees. Hierdie is só nie deel van haar plan nie.
Hierdie romantiese komedie is die eerste in 'n beplande trilogie.
Author Cecilia Steyn
Author ZZZ
Share
