Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776353798 | Published: January 1, 2022 | Paperback

Ontwykende Alleenloper Omnibus

Ontwykende Alleenloper Omnibus

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Dina Botha
Regular price R 285
Regular price R 0 Sale price R 285
Out of print
VAT included.

ONTWYKENDE ALLEENLOPER:
Vir meer as 'n jaar sukker Donnalie Strauss om 'n onderhoud met Ruben du Toit, 'n aantreklike maar ontwykende miljoener, te bewerkstellig. Toe haar kans aanbreek, is dit glad nie wat sy verwag het nie.

LIEFDE SONDER VOORBEHOUD:
Lynette keer terug Suid-Afrika toe om advertensiewerk te doen, en sien vir Pierre weer. Sal hy nou verby haar beroep as model kan kyk, of sal hy haar altyd net as 'n mooi gesiggie sien?

KAAPSE DRAAI:
Lani gaan Kaap toe om vir 'n maand saam met 'n wildvreemde boer op sy plaas te bly. Maar waarom sou 'n man wat so aantreklik is, dit nodig vind om vir 'n vrou te adverteer?

Author Alma Carstens

Author Dina Botha

Author Elsa Winckler

View full details