ISBN: 9781776354009 | Published: May 31, 2022 | Paperback
Die klein boek van skouspelagtige sport
Die klein boek van skouspelagtige sport
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Klein boekies, maar hope pret!
Ken jy die antwoord op die volgende?
- Sweet 'n mens as jy swem?
- Watse klere kan jou doodmaak?
- Watter bordspeletjie het gevangenes tydens 'n oorlog help ontsnap?
Kinders kan al hierdie feite en nog baie meer in Fanie Viljoen se volgende vier “klein boeke” leer! Die boekies is propvol interessante inligting oor modes, speelgoed, sport en daar is selfs een wat jou kind sal help om die familie se hond toertjies te leer. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak!
Die volledige reeks is:
Die klein boek van
- hipercool hondetoertjies
- skitterende speelgoed
- skouspelagtige sport
- mal modes
- fantastiese feite
- grappige gewoontes
- gruwelike geheime
- katastrofiese kattekwaad
- nog fantastiese feite
- reuserekords
- skrikwekkende spoke
- toweragtige toertjies
Author Fanie Viljoen
Illustrator Fanie Viljoen
Share
