ISBN: 9781776354337 | Published: March 29, 2022 | Paperback
Blinkertjies in Pa se baard en ander skitterende stories
Blinkertjies in Pa se baard en ander skitterende stories
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
'n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur. In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Susan Ongansie, Anzil Kulsen, Annerlé Barnard, Elizabeth Wasserman, Fanie Viljoen ... en nog meer! Hierdie versameling is perfek vir onderwysers en leerders vir die kwartaal drie letterkundeprojek wat deel is van die CAPS-kurrikulum. 'n Aparte studiegids sal ook vir onderwysers beskikbaar wees wat addisionele inligting oor die tekste bevat.
Author Saamgestel deur Marieta Nel
Illustrator Maggie de Vos
Share
