1
/
of
1
ISBN: 9781776354450 | Published: February 16, 2023 | Paperback
Vrae en antwoorde vir die klaskamer Graad 7-9
Vrae en antwoorde vir die klaskamer Graad 7-9
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Marieta Nel
Author:Rika Boucher
Author:Kathie Viljoen
Illustrator:Nicole Hein
Regular price
R 260
Regular price
R 0
Sale price
R 260
VAT included.
Couldn't load pickup availability
50 Begripstoetse, visuele tekste, luistertoetse en opsommings met 'n fokus op kritiese taalbewustheid
Hierdie boek is ideaal vir onderwysers en ouers! Onderwysers sal die tekste in die klaskamer kan gebruik omdat daar meer as 50 tekste in ’n verskeidenheid afdelings is, soos begripstoetse, visuele tekste, luistertoetse en opsommings. Ouers kan ook die boek vir kinders aankoop – dit is uitstekend vir addisionele materiaal en vir gebruik in tuisskool.
Die boek is ’n eerste van sy soort. Dit gebruik tekste uit reeds gepubliseerde boeke soos Vrae en feite vir feitevrate en Idees vol vrees.
Share
