Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776354658 | Published: July 1, 2022 | Paperback

Sneeuman swem

Sneeuman swem

Author:ZZZ
Illustrator:Luan Serfontein
Regular price R 59
Regular price R 180 Sale price R 59
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

“Gee vir my die een met die yskoue hart!” Pieter Poggenpoel is die grootste grapmaker in die skool. Selfs sy naam is ’n grap. Almal noem hom PADDA! Nou moet hy bewys dat hy ook ernstig kan wees. Maar sy lewe verander in ’n nagmerrie. Op die skool se swemtoer breek die bus. Padda, Wayde en Trish moet hulp gaan soek. Maar ’n afskuwelike SNEEUMAN is op hulle spoor. En hy soek die een met die yskoue hart ... om op te vreet! Gaan Padda se lewe in ’n grillerige grap eindig? Of gaan hy wys dat daar in elkeen van ons ’n held sit? Sneeuman-swem is die derde boek in die Vreesveld-reeks. Ander titels in die reeks is Vampierhokkie en Monsterrugby.

Author Fanie Viljoen

Author ZZZ

Illustrator Luan Serfontein

View full details