Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776355129 | Published: October 10, 2022 | Paperback

Engele om ons Joernaal

Engele om ons Joernaal

Regular price R 200
Regular price R 0 Sale price R 200
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

“Engele is oral om ons, altyd, selfs in ons asem.” - Eileen Elias Freeman
'n Jaar vol engele! Hierdie unieke dagboek en joernaal vir kinders (veral meisies) bevat nie net plek om elke dag jou gedagtes neer te skryf nie, maar is propvol engele. Engele om ons is 'n kombinasie van dagstukkies en gebede, aanhalings en idiome, gedigte en rympies, Bybelstories en ander staaltjies oor al die wonders van engele … en nog baie meer. Wendy Maartens is die samesteller van hierdie joernaal en dit word aangevul deur 'n pragtige bladuitleg en illustrasies.

View full details