ISBN: 9781776355471 | Published: March 4, 2022 | Paperback
Leer my doen Vlak R Tippie Boek 6: Tippie speel 'n nuwe sport
Leer my doen Vlak R Tippie Boek 6: Tippie speel 'n nuwe sport
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant!
Leer my doen bevat ʼn aantal praktiese aktiwiteite vir kinders tussen die ouderdomme van 4 en 6 jaar. Hierdie prettige, interaktiewe reeks sal jou kind laat teken, inkleur, knip, plak en leer. Leer my doen is ontwikkel deur ʼn spraakterapeut en arbeidsterapeut en fokus op fyn motoriese, taal-, konseptuele en perseptuele vaardighede wat u kind sal help om die basiese vaardighede te ontwikkel wat nodig is vir latere akademiese leer en ontwikkeling.
Titels in die Leer my doen-reeks:
1. Tippie se huis
2. Tippie en sy maats
3. Tippie gaan plaas toe
4. Tippie gaan winkel toe
5. Tippie gaan strand toe
6. Tippie speel ʼn nuwe sport
7. Tippie verjaar
8. Tippie trek aan
9. Tippie by die skool
10. Tippie leer van insekte
Author José Palmer
Author Reinette Lombard
Author Elzette Badenhorst
Author Andrea Fourie
Illustrator Zinelda McDonald
Share
