Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776355563 | Published: October 27, 2022 | Paperback

Tyd is 'n b**ksem en ander belaglik lekker tekste

Tyd is 'n b**ksem en ander belaglik lekker tekste

Regular price R 230
Regular price R 0 Sale price R 230
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

'n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur vir die hoërskool! In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Zelda Bezuidenhout, Fanie Viljoen, Wendy Maartens, Hannes Barnard ... en nog meer! Hierdie versameling is perfek vir onderwysers en leerders, vir beide huistaal- en eersteaddisioneletaal-sprekers. 'n Aparte studiegids sal ook vir onderwysers beskikbaar wees wat addisionele inligting oor die tekste bevat.

View full details