Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776355570 | Published: March 4, 2022 | Paperback

Leer my doen Vlak R Tippie Boekpak: 10 boeke

Leer my doen Vlak R Tippie Boekpak: 10 boeke

Illustrator:Zinelda McDonald
Regular price R 580
Regular price R 0 Sale price R 580
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die Leer my doen-boekpak bevat 10 boeke met ʼn aantal praktiese aktiwiteite vir kinders tussen die ouderdomme van 4 en 6 jaar. Hierdie prettige, interaktiewe reeks sal jou kind laat teken, inkleur, knip, plak en leer. Leer my doen is ontwikkel deur ʼn spraakterapeut en arbeidsterapeut en fokus op fyn motoriese, taal-, konseptuele en perseptuele vaardighede wat u kind sal help om die basiese vaardighede te ontwikkel wat nodig is vir latere akademiese leer en ontwikkeling.

Boeke in die Leer my doen-boekpak:
1. Tippie se huis
2. Tippie en sy maats
3. Tippie gaan plaas toe
4. Tippie gaan winkel toe
5. Tippie gaan strand toe
6. Tippie speel ʼn nuwe sport
7. Tippie verjaar
8. Tippie trek aan
9. Tippie by die skool
10. Tippie leer van insekte

View full details