Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776355617 | Published: April 11, 2023 | Paperback

Vrae en antwoorde vir die klaskamer: Graad 4-7

Vrae en antwoorde vir die klaskamer: Graad 4-7

Regular price R 260
Regular price R 0 Sale price R 260
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Hierdie boek is ideaal vir onderwysers en ouers! Onderwysers sal die tekste in die klaskamer kan gebruik omdat daar meer as 50 tekste in ’n verskeidenheid afdelings is, soos begripstoetse, visuele tekste, luistertoetse en opsommings. Ouers kan ook die boek vir kinders aankoop – dit is uitstekend vir addisionele materiaal en vir gebruik in tuisskool. Die boek gebruik tekste uit reeds gepubliseerde boeke soos Vrae en feite vir feitevrate en Idees vol vrees. Die antwoorde in die boek is deur 'n QR-kode beskikbaar. Die boek volg die KABV-assesseringsriglyne en is geskik vir huistaal en eerste addisionele taal, hoofsaaklik vir gr. 4 tot 6.

Author Marieta Nel

View full details