Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776355693 | Published: July 31, 2022 | Paperback

Die Klein Boek van - reeks, Boekpak 1

Die Klein Boek van - reeks, Boekpak 1

Regular price R 300
Regular price Sale price R 300
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Klein boekies, maar hope pret!
Fanie Viljoen se klein boekies is propvol fantastiese feite en interessante inligting oor speelgoed, modes, poetse en daar is selfs een wat jou kind sal help om die familie se hond toertjies te leer. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak - en dis nou in twee waarde-vir-geld boekpakke beskikbaar!

BOEKPAK 1: Die klein boek van fantastiese feite, Die klein boek van gruwelike geheime, Die klein boek van hipercool hondetoertjies, Die klein boek van skitterende speelgoed, Die klein boek van katastrofiese kattekwaad, Die klein boek van mal modes
BOEKPAK 2: Die klein boek van nog fantastiese feite, Die klein boek van reuserekords, Die klein boek van skrikwekkende spoke, Die klein boek van toweragtige toertjies, Die klein boek van skouspelagtige sport, Die klein boek van grappige gewoontes

Author Fanie Viljoen

View full details