Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776355914 | Published: March 29, 2022 | Paperback

Tippie doen Wiskunde Vlak R Boek 7: Ontdek met blomme en insekte

Tippie doen Wiskunde Vlak R Boek 7: Ontdek met blomme en insekte

Illustrator:Zinelda McDonald
Regular price R 80
Regular price R 0 Sale price R 80
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde beginsels in elke boekie. Die Tippie doen wiskunde Vlak R-reeks fokus op die boustene van wiskundige geletterdheid en gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippietemas. Konsepte ingesluit in hierdie reeks is, getalbegrip 1 - 10, vorms en grootte. Ruimte, meting, patrone, tyd en geld asook storiesomme. Titels in die Tippie doen wiskunde Vlak R-reeks: 1. Ontdek in die huis 2. Leer met vorms 3. Speel op die plaas 4. Leer met troeteldiere 5. Ontdek op die strand 6. Leer met my hande 7. Ontdek met blomme en insekte 8. Leer van rand en sent 9. Ontdek in die tuin 10. Leer speel-speel meer

Author José Palmer

Author Reinette Lombard

Author Jeanne Bloem

Illustrator Zinelda McDonald

View full details