ISBN: 9781776356478 | Published: November 4, 2021 | Paperback
Leer my lees Vlak R Grootboek 06: Tippie hou van pizza
Leer my lees Vlak R Grootboek 06: Tippie hou van pizza
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie, Vlak R is trots Suid Afrikaanse ontluikende leesboeke wat vroeë geletterdheid ondersteun. Jong kinders word blootgestel aan hoë frekwensie sigwoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture. Leer my lees het baie herhaling en duidelike Hierdie grootboeke is onderwysersgidse met ekstra klaskamerhulpmiddels vir groeplees en aktiewe deelname. Titels beskikbaar as grootboeke in die Vlak R-reeks: 1. Ek is Tippie 2. Tippie en ’n padda 3. Tippie, Buks en Frikkie 4. Tippie spring 5. Tippie soek sy beer 6. Tippie hou van pizza 7. Tippie wil gaan 8. Kyk Tippie! 9. Tippie lyk snaaks 10. Tippie help vir Frikkie
Author Jose Palmer
Author Reinette Lombard
Author Vlak R
Author Grootboek
Illustrator Zinelda McDonald
Share
