ISBN: 9781776356577 | Published: November 4, 2021 | Paperback
Leer my lees Vlak 1 Grootboek 06: Tippie en die kam
Leer my lees Vlak 1 Grootboek 06: Tippie en die kam
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie, Vlak 1 is trots Suid Afrikaanse ontluikende leesboeke wat vroeë geletterdheid ondersteun. Jong kinders word blootgestel aan hoë frekwensie sigwoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou. Hierdie grootboeke is onderwysersgidse met ekstra klaskamerhulpmiddels vir groeplees en aktiewe deelname. Titels beskikbaar as Vlak 1-grootboeke: 1. Hallo, Tippie! 2. Tippie en die hen 3. Tippie se jas 4. Tippie en die kat 5. Tippie en die bok 6. Tippie en die kam 8. Tippie en die by 9. Tippie en die vis 10. Tippie en die bul
Author Jose Palmer
Author Reinette Lombard
Author Vlak 1
Author Grootboek
Illustrator Zinelda McDonald
Share
