Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776356720 | Published: July 27, 2023 | Paperback

Bakens van geloof

Bakens van geloof

Author:Ilse Roux
Regular price R 250
Regular price R 0 Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Bakens van geloof is ’n kragtige getuienis en praktiese voorbeeld van ’n daaglikse bonatuurlike wandel met God. Hierdie boek sal jou ’n voorskou gee van hoe groot en hoe werklik God se goedheid is teenoor sy kinders. Ilse Roux deel haar passie vir die Woord en haar praktiese geloofspad met God op so ’n manier dat mens net weer oorweldig word met wie hierdie liefdevolle God werklik is. Sy het die waarde daarvan ontdek om in kinderlike geloof op God se Woord te vertrou en sien die vrug daarvan in haar en haar gesin se lewens. Die deurlopende draad van gehoorsaamheid aan God se beginsels en sy stem, sal jou inspireer om ook jou verhouding met Hom te verdiep en sal jou leer dat jy Hom ten alle tye kan vertrou. Kort voor lank sal jy jou eie bakens van geloof hê wat spruit uit jou persoonlike geloofspad met Hom. Bakens van geloof is geskryf deur ’n vrou vír vroue en spreek praktiese geloofsaspekte aan in jou daaglikse wandel met God. Ilse Roux is ’n suksesvolle entrepreneur en bekende modeontwerper. Bakens van geloof is haar debuut.

Author Ilse Roux

View full details