Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776356829 | Published: March 29, 2022 | Paperback

Kleine Paradys

Kleine Paradys

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Sy moet werk, hy kom speel, nou moet hulle 'n grensdraad deel.

Katryn soek nie 'n nuwe man nie. Sy is gelukkig om vir ewig Paul se weduwee te wees, al het hy haar hart gebreek. Die man wat langs haar plaas, Kleine Paradys, intrek, is egter nie net enige man nie. Nee, hy's 'n sexy dokter wat niks van boer af weet nie en sy word gereeld na sy plaas ontbied om te kom help met 'n krisis. Axel weet sy beeldskone buurvrou het geheime, maar dit gaan hom nie afskrik nie. Hy het immers Soete Waters gekoop sonder om enigiets van boerdery te weet. Hy sal haar net moet oortuig dat hulle nie só verskillend is nie. En dat sy eerder vir hom moet kies as haar ander buurman. Dié mag dalk alles van die plaas weet, maar hy weet niks van vroue nie.

Santi is self 'n weduwee en sy het Katryn se verlies met merkwaardige sensitiwiteit hanteer.

Author Santi Neven

View full details