Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776357482 | Published: January 1, 2022 | Paperback

Z is vir Zackie-boekpak 2

Z is vir Zackie-boekpak 2

Regular price R 330
Regular price R 0 Sale price R 330
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers - en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees! Titels in die boekpak:
6. Z is vir Zackie: Die tent-avontuur
7. Z is vir Zackie: Die woeste toertjie
8. Z is vir Zackie: Die slymerige slake
9. Z is vir Zackie: Die dieretuin
10. Z is vir Zackie: Die vreemde fossiel

Author Jaco Jacobs

Author Zackie Reeks

Illustrator Alex van Houwelingen

View full details