Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776357512 | Published: January 1, 2022 | Paperback

Ek lees self Boekpak 3

Ek lees self Boekpak 3

Regular price R 350
Regular price R 0 Sale price R 350
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak. Titels in die boekpak:
Ek lees self 13 Rooi hen bak brood
Ek lees self 14 Die drie rammetjies rof
Ek lees self 15 Padda word kwaad
Ek lees self 16 Muis red leeu se lewe
Ek lees self 17 Die gans wat goue eiers kon lê
Ek lees self 18 Sprinkaan leer werk

View full details