ISBN: 9781776358168 | Published: November 21, 2022 | Paperback
Dagboek van 'n Wimpy Kid 17 Oorvöl Duk
Dagboek van 'n Wimpy Kid 17 Oorvöl Duk
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
In Oorvöl Duk vind Greg Heffley uit dat die roete na roem en glorie met 'n paar uitdagings gepaard gaan. Toe hy besluit het om saam met sy tienerbroer, Rodrick, se musiekgroep, Földoek, op toer te gaan het Greg nie besef waarvoor hy homself inlaat nie. Maar hy vind vinnig uit dat die laat aande, onbetaalde gigs, gevegte onder mekaar en geldprobleme als deel van die rock-en-rol leefstyl is. Kan Greg vir Földoek help om die legendes te word wat hulle dink hulle is? Of gaan te veel tyd saam met Rodrick se musiekgroep 'n stink tyd word?
Author Jeff Kinney
Share
