Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776358540 | Published: August 31, 2022 | Paperback

Studiegids: Die skool van rampspoedige talente en ander gelukkige stories

Studiegids: Die skool van rampspoedige talente en ander gelukkige stories

Author:Wayne Smit
Regular price R 290
Regular price R 0 Sale price R 290
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Hierdie studiegids is 'n uitbreiding van die bundel Die skool van rampspoedige talente, wat spesiaal vir die laerskole se kwartaal 3 letterkundeprojek saamgestel is. Die volkleur A4-grootte werkkaarte met baie visuele elemente is gereed om net so in die klas te gebruik. Daar is terminologie vir elke genre, vrae en antwoorde, woordeskatuitbreiding, woordspeletjies, analises van die tekste, en voorbeelde van verskillende opdragte vir die letterkundetaak. Met die bundelsen gids kan onderwysers al die genres deur die loop van die jaar behandel. Alles is opgestel aan die hand van die vereistes van die KABV.
Die volledig uitgewerkte assesserings vir elke genre, saam met die studiegidse se werkkaartformaat is nommerpas vir onderwysers. QR-kodes gee toegang tot skrywersbiografië, - foto's en vele meer, wat mettertyd aangevul sal word.

Author Marieta Nel

Author Wayne Smit

Author Karen Woodward

View full details