Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776358700 | Published: January 27, 2023 | Paperback

My alles vir jou

My alles vir jou

Author:Dina Botha
Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Soms moet jy glo in 'n wonderwerk
Mirre het een droom: Om as sanger in die Silver Sun Arena op te tree. Dis te sê as die befoeterde en arrogante eienaar van die arena, Eric Saunders, haar net ’n kans sal gee. Na ‘n geslaagde oudisie kry sy uiteindelik die opening optrede vir ‘n bekende oorsese musiekgroep. Eric is nie voorbereid op Mirre nie. Hy verloor sy hart op haar en dis duidelik dat sy dieselfde teenoor hom voel. Maar hoekom skram sy weg as daar oor ‘n toekoms saam gepraat word? Wat Eric nie weet nie, is dat Mirre aan ’n ongeneeslike niersiekte ly. Net ’n nieroorplanting kan haar lewe red. Sy worstel met ‘n besluit wat geneem moet word: Leef sy net een keer en gun haarself die
oomblik van geluk? Of stuur sy vir Eric weg?
Die verhaal spreek die uitdagings aan van persone wat met ‘n ongeneeslike siekte lewe en hul drome en toekomsplanne moet heroorweeg.

Author Dina Botha

View full details