Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776358724 | Published: January 10, 2023 | Paperback

Net vier kort woordjies

Net vier kort woordjies

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Avontuur + Liefde = Vuurwerke!
Vir 'n man is daar nie nou tyd in Tillie se lewe nie, want sy wil haar avontuurlustige drome uitleef. Maar dan duik 'n geleentheid op om 'n lank gekoesterde droom te vervul. Professor Ryk Broodryk maak haar 'n aanbod wat sy nie kan weier nie: trou met hom vir 'n jaar om sy erfporsie te behou in ruil vir eenmiljoen Rand. Die enigste voorwaarde is dat sy bereid moet wees om drie maande saam met hom in die Amasone deur te bring. Wat sy nie voorsien nie, is dat die singende en ernstige professor haar voete onder haar uitslaan. Gaan Ryk haar avontuurlustige drome kelder, of gaan hy haar mees vervullende avontuur nóg word?

Author Beatrix Smith

View full details