Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776358786 | Published: March 2, 2023 | Paperback

My geliefde wag in Umbrië

My geliefde wag in Umbrië

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Voor jou het ek nie liefde geken nie...
As die enigste oorlewende erfgenaam van kinderlose alleenloper Contessa Gabriella di Bartolli, erf wynmaker Gabriella Armitage die wynplaas en herehuis in Umbrië, Italië. Die herehuis is egter vervalle en die plaas produseer nie meer wyn nie. Gabriella besluit om die eiendom te restoureer, behalwe vir die stuk grond wat haar groottante aan die skatryk en arrogante Conte Eduardo Antoneschi van die buurlandgoed, Montebello, verhuur het. Gabriella is verplig om die kontrak te hernu, al word sy deur die Antoneschi's as 'n onwelkome inkommer en vreemdeling beskou. Ten spyte van vele probleme wat opduik en die vonke laat spat, bly die aantrekkingskrag tussen Gabriella en Eduardo onmiskenbaar. Gaan twee hardkoppige harte mekaar kan vind?

View full details