Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776358809 | Published: March 30, 2023 | Paperback

Sinkplaat na liefde

Sinkplaat na liefde

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die pad na liefde is vol avontuur
Deziré Kriek, 'n bestuursinstrukteur, sukkel om kop bo water te hou en die enigste manier waarop sy haar onderneming kan red is om 'n kontrak te sluit met 'n wildsplaas wat gevorderde bestuursopleiding vir hul werknemers wil hê. Nico, die veearts op die wildsplaas, maak egter haar knieë lam en dreig om haar fokus van haar onderneming af te haal. Boonop het die wildsplaas se finansiële bestuurder, Kylie, ook háár oog op die
aantreklike diere-dokter. Die verhouding tussen Deziré en Nico ontwikkel in meer as net 'n werksverhouding tydens 'n safari na Botswana. Sake word egter bemoeilik wanneer Nico se sesjarige seun uit 'n vorige huwelik, verdwyn. Terug in Suid-Afrika probeer Kylie alles in haar vermoë om Deziré en Nico uit mekaar uit te hou. Maar gaan sy daarin slaag?

Jaco Versfeld is Romanza se eerste manlike skrywer met 'n puik verhaal vol humor, spanning en deernis.

View full details