Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776358823 | Published: March 2, 2023 | Paperback

Seestrome

Seestrome

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Liefde kan 'n hart weer heel maak
Tanya koop blindelings 'n huis in Dwarskersbos om weg te kom van Ben Lategan nadat sy hul verlowing verbreek het. Sy hoop om hier beheer oor haar lewe te neem en die skade te verwerk wat Ben in haar siel uitgekerf het. Sy het skaars nes geskop, toe ontmoet sy vir Ryno. Hy is alles wat Ben nie was nie, en te gou sukkel sy om haar hart vir haarself te hou. Die verlede se tentakels is egter nog nie afgekap nie, en haar probleem met vertroue dreig om hul verhouding te verwoes, veral toe 'n ou liefde uit Ryno se verlede onverwags haar opwagting maak.
Sal die liefde hierdie keer die verlede se skade kan oorwin?

View full details