ISBN: 9781776358960 | Published: May 2, 2023 | Paperback
Djin in 'n koffiekan
Djin in 'n koffiekan
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
n Slukkie liefde vir jou?
Clea Cilliers, student en entrepreneur, wag nie vir 'n djin in 'n lamp om haar wense te bewaarheid nie. Sy gebruik haar erfgeld om 'n baristafiets en koffiepitte te koop sodat sy aan haar oorbeskermende broers kan bewys sy kan op haar eie voete staan. Bedags is sy barista by haar koffiestasie in die middestad sodat sy saans lesings kan bywoon vir haar BA-graad. Pierre Grundling se besigheidsaanbod wat die geleentheid insluit om 'n agtiende-eeuse dagboek in Afrikaans te vertaal, verander alles. Haar lewe raak so vervleg met die avonture van die dagboekskrywer en die ontstaan van die koffiekultuur, dat sy begin vermoed dat koffie dalk wel 'n towerdrankie is
Author Bets Smith
Author ROMANZA MEI 2023
Share
