Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776358984 | Published: February 2, 2023 | Paperback

Nuwe more vir die hart

Nuwe more vir die hart

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Kan 'n droom bewaarheid word?
Wanneer die negentienjarige Alida haar ongebore dogtertjie verloor, veg sy teen magtelose depressie. Sy begin eindelik weer skilder en ontmoet die enigmatiese Gerhard op 'n sandduin onderkant haar ouma se strandhuis.
Hulle is dadelik aangetrokke tot mekaar, en sy waag om vir haar nuwe vriend die geskiedenis van haar dogtertjie te vertel. Wanneer Gerhard na drie dae weer groet, maak hy dit egter duidelik dat hul vriendskap nie buite dié idilliese ruimte voortgesit kan word nie. Vir die volgende vier jaar is daar kosbare tye saam, maar slegs tydens Desembervakansies by die stranddorp. Alida weet dat sy Gerhard innig liefgekry het, maar sy glo nie hulle sal mekaar ooit in die “buitewêreld” ontmoet nie. Waarom bly sy dan droom van 'n toekoms saam?
Nuwe môre vir die hart raak die ernstige onderwerp van depressie aan en hoe die heldin die lewe weer begin aandurf.

Author Magda Schmidt

View full details