ISBN: 9781776359127 | Published: July 1, 2023 | Paperback
Roekeloos verlief
Roekeloos verlief
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Gaan Steffie se roekeloosheid haar hierdie keer beloon?
Steffie Fritze, eienaar van 'n mobiele troeteldierspa wil beslis nie op die rak bly sit nie, maar haar pogings om die regte lewensmaat te kry, loop telkens op ’n ramp uit. Toe haar pad met die van speurkaptein Ivan von Beneke kruis, is sy in groot moeilikheid, nie net met die gereg nie, maar ook omdat sy blote aanraking haar hartritme roekeloos aantas. Probleem is: hy dra steeds sy oorlede vrou se trouring en klou vas aan haar vlekkelose nagedagtenis. Steffie is die teenoorgestelde van sy oorlede vrou en bots heeltyd met die gereg. Sy bly hoopvol, want Ivan se Duitse herdershond, Max, is darem gaande oor haar.
Die verhaal het die perfekte balans tussen humor en deurnis. Dit ondersoek verlies as tema, maar is ook ‘n verhaal van hoop en tweede kanse.
Author René van Zyl
Author ROMANZA JULIE 2023
Share
