Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776359189 | Published: July 27, 2023 | Paperback

`n Skandalige aanbod

`n Skandalige aanbod

Author:Dina Botha
Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Van prinses na minnares
Beeldskone Cassie Kent, alias Prinses Casandra van Habsburg en haar suster Mary bevind hulle in vreemde waters. Sonder ’n heenkome, geld of familie om hulle in ’n vreemde land te beskerm moet hulle noodgedwonge onder die dekmantel van kamermeisies werk. Cassie ontmoet Graaf Alister Wyndham, maar dis onmoontlik om ’n nederige en onderdanige houding teenoor die jong en aantreklike graaf in te neem. Haar parmantigheid fassineer hom en hy bied haar ’n beter pos aan. Cassie raak suspisieus. Alister gee haar aandag, bederf haar en soen haar. Hy doen alles wat ontoelaatbaar tussen ’n diensmeisie en ’n adellike is. Wil hy met haar trou? Die antwoord is nee, hy beplan om haar sy minnares te maak. Intussen dra albei geheime rond en dit maak ‘n toekoms saam onmoontlik.
'n Historiese Romanza wat in die vroeë 1800’s afspeel.

View full details