Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776359240 | Published: July 27, 2023 | Paperback

Liefde vir 'n Prins

Liefde vir 'n Prins

Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die liefde laat hom nie voorskryf nie
Die Prins-egpaar aanvaar die jong Delmarie Kemp met ope arms nadat sy in haar matriekjaar wees gelaat word. Sy word deel van hul familie en doen alles in haar vermoë om eendag onafhanklik te wees. Waarmee sy egter nie tred hou nie, is die feit dat die hart hom nie laat voorskryf nie. Deur die loop van jare het die Prins-boeties ontwikkel in aantreklike, selfversekerde jong mans en tydens 'n gesinsvakansie by die see ontdek Delmarie dat sy in diep-diep moeilikheid is. Dit is immers een van haar 'broers' teen wie sy haar hart moet staal en moet probeer kophou om nie die grense van haar aanneem-familie se lojaliteit te oorskry en hul vertroue in haar te
skaad nie. Hoe kan sy vir haar aanneem-familie vertel dat sy op een van haar 'broers' verlief is?

View full details