Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781776359264 | Published: September 1, 2023 | Paperback

Frieke se beskermengel

Frieke se beskermengel

Author:Bets Smith
Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Liefde kan ‘n gebroke hart genees Ná haar verloofde se dood in ’n kapingspoging worstel Frieke met skuldgevoelens. Op aandrang van haar ouers en haar beste vriendin vertrek sy na Italië waar haar stiefbroer, Marco, as argeoloog werk. Haar reis en hulle soektog na Alarick se legendariese graf maak die verre en onlangse verlede vir haar oop. Terwyl sy en Marco in Cosenza tussen Middeleeuse geboue en Antieke ruïnes ronddool, herstel die onverklaarbare breuk tussen hulle geleidelik. Terselfdertyd word dit ’n ontdekkingsreis na haar ware self en wat in haar eie hart lê en bring vertroosting en heling, asook die antwoord op ’n ou raaisel. Ondanks verraad, misverstand en gevaar vind sy die kosbaarste skat: Ware geluk.

View full details